Jaarboeke

Miniverhandeling: Bybel- en godsdienskunde 895


 
Modulekode BYB 895
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Miniverhandeling rondom gekose tema moet ingedien word in samewerking met die departement waaruit die studietema gekies word. Die lengte daarvan moet tussen 7 000 en 10 000 woorde wees en onder toesig van studieleier geskryf word. Die studie behels die skolastiese en gevorderde navorsing op geselekteerde spesialisarea. Die beplanning, versameling van bronne asook die integrering van selfstandige nadenke en kennis van die studieonderwerp word verlang. Die gebruik van die rekenaar word veronderstel. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Bybel- en Godsdienskunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences